IN MEMORY OF
LUBBERTUS WERNER VAN DEN RAAD

born 9 april 2004 and died 11 april 2004.
Remembered by Mamma:
Bertus, Daar gaan nie 'n dag verby wat Mamma nie vir 'n oomlik aan jou dink nie. Seun, ek het nooit geweet dat 'n mens iemand so kan mis en lief he soos vir jou. Ek kan nie wag vir die dag om jou styf teen my bors vas te druk en in jou oortjie te fluister hoe ongelooflik lief ek jou het. LIEF VIR JOU


 

To return to the list of Remembrance Book names, choose a letter below:
    

Back to the REMEMBRANCE BOOK Home Page

Back to the A Place to Remember Home Page